Wat het oor jou lewer geloop? (Hoekom is jy so nukkerig?)
Die lewer is beskou as die setel van die toorn in jou liggaam, net soos die hart die setel van die liefde is. As iets dus oor jou lewer geloop het, het jy kwaad geword.
- Gloss Printed Poster - Original size of 32 X 42cm printed on high gloss 220gsm paper.
Comes without the frame.
(Custom sizes and frame options are available, contact us via email)
Wat het oor jou lewer geloop?
R85,00Price
Rolled and sealed into a carton roll to ensure safe shipping
Orders over R550 shipping is free.
(Shipping service used is PUDO.)