Te dom om voor (vir) die duiwel te dans. (baie dom wees). Dans is/word beskou as sonde, en die duiwel help dus mense daarmee. As 'n mens dus baie dom is/was, kan/kon selfs die duiwel jou nie leer nie.
- Gloss Printed Poster - Original size of 32 X 42cm printed on high gloss 220gsm paper.
Comes without the frame.
(Custom sizes and frame options are available, contact us via email)
Te dom om voor (vir) die duiwel te dans.
R85,00Price
Rolled and sealed into a carton roll to ensure safe shipping
Orders over R550 shipping is free.
(Shipping service used is PUDO.)