Nie ’n knip voor die neus werd wees nie. (baie min beteken). Die knip verwys na die handeling van jou middelvinger teen jou duim (voor jou neus) te klap om "niks; nie soveel werd nie" weer te gee.
- Gloss Printed Poster - Original size of 32 X 42cm printed on high gloss 220gsm paper.
Comes without the frame.
(Custom sizes and frame options are available, contact us via email)
Nie ’n knip voor die neus werd wees nie.
R85,00Price
Rolled and sealed into a carton roll to ensure safe shipping
Orders over R550 shipping is free.
(Shipping service used is PUDO.)