top of page

Liewer bang Jan as dooie Jan. (liewer lafhartig as dood). Die Nederlandse uitdrukking van die vroeë 18de eeu was beter bloode Jan as doode Jan. Die blood het beteken "nie vrymoedig nie, beskroom, beskaamd, teruggetrokke". In Afrikaans het die bloode se betekenis vergete geraak toe die Nederlandse invloed afgeneem het en het ons voorouers dit verander in bang - 'n woord wat bekend was.

 

 - Gloss Printed Poster - Original size of 32 X 42cm printed on high gloss 220gsm paper. 

Comes without the frame.


(Custom sizes and frame options are available, contact us via email)

Liewer bang Jan as dooie Jan.

R85,00Price
  • Rolled and sealed into a carton roll to ensure safe shipping

    Orders over R550 shipping is free.

    (Shipping service used is PUDO.)

bottom of page