Lag soos ’n boer met tandpyn. (suur, gedwonge lag). Vroeër het boere nie veel geleentheid gehad om die tandarts gereeld te besoek nie (as daar 'n ooit 'n tandarts was) omdat hulle selde na die naaste dorp gegaan het. Hulle moes dus maar die tandpyn verdra, wat dit moeilik gemaak het om vrolik te lag.
- Gloss Printed Poster - Original size of 32 X 42cm printed on high gloss 220gsm paper.
Comes without the frame.
(Custom sizes and frame options are available, contact us via email)
Lag soos ’n boer met tandpyn.
R85,00Price
Rolled and sealed into a carton roll to ensure safe shipping
Orders over R550 shipping is free.
(Shipping service used is PUDO.)